Tehuis vir Bejaardes
Muldersdrift, Gauteng
Incolae Ouetehuis bied behuising vir bejaardes wat persoonlike versorging in 'n huislike atmosfeer wil geniet.

Ons strewe vir 'n vriendelike en veilige tuiste te bied

Kontak ons om enige navrae te beantwoord.

"Peaceful with beautiful gardens"

Joan White

Incolae Ouetehuis

Ons bied behuising aan enkellopendes asook aan egpare. Behuising sluit in privaat kamers, eenhede vir enkellopendes asook vir egpare. Dienste is beskikbaar vir dié persone wat verswakte sorg benodig. Lees Verder 

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal sacoronavirus.co.za