Tehuis vir Bejaardes
Muldersdrift, Gauteng

Akkommodasie

Fasiliteite & Dienste
Kamers & Eenhede Akkommodasie vir Bejaardes
Kamers & Eenhede Akkommodasie

Ons is geleë in 'n landelike gebied in Muldersdrift, Gauteng en ons strewe om aan die inwoners 'n vriendelike en veilige tuiste te bied.


Ons bied verblyf aan enkellopendes asook paartjies:

  • Individuele eenhede
  • Privaat kamers of sit-slaapkamer vir diegene wat persoonlike aandag benodig
  • Ons bied verswakte sorg en voorsiening vir mense met demensie in alle verskillende stadiums
  • Sorg kan so lank as moontlik in oorspronklike akkommodasie gegee word

Persoonlike versorging in 'n huislike atmosfeer

Kontak ons om enige navrae te beantwoord.

KOSTE

Akkommodasie Koste
Die koste word bepaal deur jou eie behoftes.

Die maandelike koste sluit in behuising, versorging, skoonmaakdienste, all etes asook water en elektrisiteit. Nie ingesluit is medikasie, dokters fooie en persoonlike items. Daar is geen maandelike heffingsfooie nie.

 

Kontak ons om enige navrae te beantwoord.

Kontak Ons 

FASILITEITE

Fasiliteite
Etekamer

Etes word wel geneem na diegene wat nie na eetkamer kan kom nie

24 Uur Versorging

Matrone, suster en helpers

Lapa en Saal

Kan gratis bespreek word vir spesiale geleenthede asook familie besoeke

Pragtige Tuine

Lowergroegrasperke is ideaal vir vroegoggend of laatmiddag wandelinge. Grasafdakkies op grasperke toegerus met tafeltjies en stoele bied ideale plek vir rus, lees of familiebesoeke

Sekuriteit

Die kompleks word beveilig deur 'n geëlektritiseerde betonheining, sekuriteitshek asook 'n opgelude professionele gewapende wag snags

DIENSTE

Dienste Bedien
  • 3 gebalanseerd etes, tee en koffie daagliks
  • Skoonmaakdienste
  • Wasgoed (uitgesluit duvets, komberse, matte en gordyne)
  • Toiletrolle en seep word voorsien soos benodig
  • Elke Woensdag word dié wat verkies Northgate Winkelsentrum toe geneem om inkopies te doen
  • Elke tweede week word inkopies gedoen
  • 'n Skoonheidspraktisyn (omgee vir hand- en voetsnaels), en 'n haarkapster, beskikbaar eenkeer per week
  • Dokters besoek aan die tehuis elke tweede week vir diegene wat dit benodig