Tuis Blad   |   Oor Ons  |   Akkommodasie   |   Kontak Ons

Werfkaart Direksies na Incolae Home - Muldersdrift, Gauteng

  Aanwysings na Incolae Ouetehuis - Muldersdrift, Gauteng  
Aanwysings vir Incolae Ouetehuis

Ons is geleë 4,5km vanaf Honeydew (die kruising van Blueberry weg en Honeydew West weg) op Beyers Naude weg in die rigting van Muldersdrift (Noord Wes). Ons afdraai, Incolae weg, lê aan die linkerkant. Volg Incolae weg vir 2,5km tot hek met interkom. Nommer 23.

Aanwysings vir Incolae Ouetehuis
 

Incolae Ouetehuis - Kontak Ons

Matrone Ralph asook Anton Louw is enige tyd beskikbaar om enige navrae te beantwoord. U is ook welkom om besoek te kom aflê en die tehuis te kom besigtig.

Adres: Plot 23, Incolae Weg, Muldersdrift, Gauteng, Suid Afrika.

GPS Ko-ordinate:
S 26°03.192’ (Suid 26 grade 03.192 minute)
E 27°52.541’ (Oos 27 grade 52.541 minute)

Hoogte bo seespieël : 1476.2 m

Posadres: Posbus 543, Honeydew, 2040

Kontak Nommer: 079 897 7852

Epos: info@incolaehome.co.za
Matrone Elize Ralph: elize@incolaehome.co.za
Anton Louw: anton@incolaehome.co.za