Tuis Blad   |   Oor Ons  |   Akkommodasie   |   Kontak Ons

Incolae Home - Fasiliteite & DiensteIncolae Home Akkommodasie, Fasiliteite & Dienste

 

Incolae Ouetehuis - Akkommodasie, Fasiliteite & Dienste

Ons bied verblyf aan enkellopendes asook paartjies:

1. Individuele eenhede;

2. Privaat kamers of sit-slaapkamer vir diegene wat persoonlike
     aandag benodig;

3. Verswakte sorg word so lank as moontlik vir oorspronklike
     akkommodasie gegee.

Koste: Die koste word bepaal deur jou eie behoftes. Die maandelike koste sluit in behuising, skoonmaakdienste, versorging, all etes asook water en elektrisiteit. Nie ingesluit is medikasie, dokters fooie en persoonlike items. Daar is geen maandelike heffingsfooie nie.

 
 

Incolae Ouetehuis - Fasiliteite

 
Fasiliteite
  • Etekamer - etes word wel geneem na diegene wat nie na eetkamer kan kom nie.
  • 24 uur versorging - Matrone, suster en helpers.
  • Lapa en saal - kan gratis bespreek word vir spesiale geleenthede asook familie besoeke.
  • Pragtige tuine en lowergroengrasperke is ideaal vir vroegoggend of laatmiddag wandelinge.
  • Grasafdakkies op grasperke toegerus met tafeltjies en stoele bied ideale plek vir rus, lees of familiebesoeke.
  • Die kompleks word beveilig deur 'n geëlektritiseerde betonheining, sekuriteitshek asook 'n opgelude professionele gewapende wag snags.
  Fasiliteite
 

Incolae Ouetehuis - Dienste

 
Dienste
  • 3 gebalanseerd etes, tee en koffie daagliks.
  • Skoonmaakdienste.
  • Wasgoed (uitgesluit duvets, komberse, matte en gordyne).
  • Toiletrolle en seep word voorsien soos benodig.
  • Elke Woensdag word dié wat verkies Northgate Winkelsentrum toe geneem om inkopies te doen.
  • Elke tweede week word inkopies gedoen vir dié inwoners wat dit benodig.
  • Dokters besoek aan die tehuis elke tweede week vir diegene wat dit benodig.
  • 'n Haarkapster, beskikbaar eenkeer per week.
  Dienste
Kliek om te vergroot - Behuising Kliek om te vergroot Kliek om te vergroot - Tuin Kliek om te vergroot - Eetkamer